Hy sien toe ’n Egiptenaar wat besig was om slegte dinge te doen aan ’n Israeliet. Moses het die Israeliet gehelp, hy het die Egiptenaar gestraf en hy het hom doodgeslaan.