Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:10 Bybel vir Almal (ABA)

God het vir Josef gered toe hy swaargekry het. Hy het vir Josef só baie wysheid gegee dat die farao, die koning van Egipte, baie van Josef gehou het. Die farao het vir Josef die regeerder gemaak oor Egipte en oor die farao se hele paleis.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:10 in konteks