Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:9 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het vir haar gesê: “Hoekom het jy en jou man saam besluit om die Gees van die Here te toets? Kyk, die jongmanne wat jou man begrawe het, staan hier by die deur en hulle sal jou ook uitdra.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:9 in konteks