Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die grond was altyd jou grond. En nadat jy dit verkoop het, kon jy met die geld maak wat jy wou. Hoekom het jy besluit om hierdie verkeerde ding te doen? Jy het nie vir mense gelieg nie, jy het vir Gód gelieg.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:4 in konteks