Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:34 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het iemand van die Joodse Raad opgestaan. Sy naam was Gamaliël. Hy was ’n Fariseër en ’n skrifgeleerde, en al die mense het hom gerespekteer. Hy het gesê dat die wagte die apostels ’n klein tydjie buite moet laat staan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:34 in konteks