Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:31 Bybel vir Almal (ABA)

God het vir hierdie Jesus die Leier en Redder gemaak. God het vir Jesus gesê Hy moet op die belangrikste plek langs God kom sit sodat die mense van Israel kan verander en kan lewe soos God wil hê en sodat Hy hulle sonde kan vergewe.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:31 in konteks