Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:28 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gesê: “Ons het ernstig vir julle gesê: Julle mag nie vir die mense leer van Jesus nie. En nou praat almal in Jerusalem oor die dinge wat julle vir die mense leer. Julle sê ook dat dit óns is wat hierdie man doodgemaak het.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:28 in konteks