Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die apostels het gedoen wat die engel gesê het. Hulle het baie vroeg die volgende oggend na die tempel gegaan en vir die mense geleer.Die hoëpriester en die mense wat saam met hom regeer het, het toe gesê al die mense van die Joodse Raad en al die familieleiers van Israel moet bymekaarkom en hulle moet vergadering hou. Hulle het toe wagte na die tronk gestuur om die apostels te gaan haal.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:21 in konteks