Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ananias het ’n deel van die geld vir homself gehou. Sy vrou het geweet dat hy die geld gehou het. Toe het Ananias die geld gebring wat oorgebly het en hy het dit vir die apostels gegee.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:2 in konteks