Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Jerusalem het die siek mense uitgedra tot buite in die strate. Daar het hulle die siek mense neergesit op slaapmatte en beddens. Hulle het gehoop dat Petrus sal verbykom en dat sy skaduwee op een van die siek mense sal val.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:15 in konteks