Hy het ’n stuk grond gehad en hy het dit verkoop. Toe bring hy die geld en hy gee dit vir die apostels.