Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:25 Bybel vir Almal (ABA)

U het met die Heilige Gees gepraat, en die Heilige Gees het met u dienaar Dawid, ons voorvader, gepraat, en toe het Dawid geskryf:“Hoekom het die heidene geraas?Hoekom het hulle planne gemaakwat niks sal help nie?

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:25 in konteks