Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:23 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus en Johannes kon toe huis toe gaan. Hulle het na die ander gelowiges toe gegaan en hulle het vir die gelowiges alles vertel wat die priesterleiers en die familieleiers vir hulle gesê het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:23 in konteks