Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Joodse leiers het vir Petrus en Johannes nog meer gewaarsku en hulle het hulle toe laat gaan. Want die leiers het nie geweet hoekom hulle vir Petrus en Johannes moet straf nie. En die leiers was ook bang vir die mense, want almal het God geprys oor wat gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:21 in konteks