Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het toe vir Petrus en Johannes geroep om na hulle toe te kom en hulle het gesê dat Petrus en Johannes glad nie oor Jesus mag preek of vir die mense mag leer van Hom nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:18 in konteks