Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

Julle almal, en die hele volk Israel, moet weet dat Jesus Christus van Nasaret hierdie man gesond gemaak het, daarom staan die man nou hier voor julle. Julle het vir Jesus gekruisig, maar God het Hom weer laat lewe.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:10 in konteks