Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:8 Bybel vir Almal (ABA)

Publius se pa was siek. Hy het koors gehad en sy maag was baie deurmekaar en het gewerk. Paulus het na hom toe gegaan en hy het vir hom gebid. Paulus het sy hande op hom gesit en hy het hom gesond gemaak.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:8 in konteks