Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:20 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is hoekom ek gevra het om julle te sien sodat ek met julle kan praat. Ek glo en hoop dieselfde dinge wat al die Israeliete glo en hoop. Dit is hoekom ek nou ’n gevangene is, en dit is hoekom die soldate my vasgemaak het met kettings.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:20 in konteks