Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ná drie dae het Paulus gevra dat al die belangrike Jode na hom toe moet kom. Toe hulle almal bymekaar was, het Paulus vir hulle gesê: “Vriende, ek het niks verkeerd gedoen teen ons volk nie. Ek het net die dinge gedoen wat ons voorvaders vir ons geleer het. Maar die Jode in Jerusalem het my gevang en hulle het my vir die Romeine gegee.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:17 in konteks