Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die gelowiges wat in Rome gewoon het, het gehoor dat ons kom. Hulle het ons kom groet. Party van hulle het ons kom groet by die Mark van Appius, en party van hulle het ons kom groet by die Drie Herberge. Toe Paulus die gelowiges sien wat van Rome kom, het hy gebid en vir God dankie gesê en hy het sterk gevoel.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:15 in konteks