Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het lank geseil, en nadat ons skip baie gesukkel het, het ons naby die stad Knidus gekom. Maar die wind het sterk teen ons gewaai, en daarom het ons langs die eiland Kreta verbygeseil, langs die kant waar die wind nie so sterk was nie. Ons was oorkant die stad Salmone.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:7 in konteks