Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:40 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die ankers se toue afgesny en hulle het die ankers in die see gelos. Hulle het ook die toue om die roeispane losgemaak. En hulle het die seil wat voor op die skip was, oopgemaak sodat die wind die skip vorentoe kon waai. Hulle het probeer om die skip na die strand te stuur.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:40 in konteks