Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ’n lang tyd niks geëet nie. Paulus het toe opgestaan en hy het tussen hulle gaan staan en gesê: “Vriende, ek het gesê ons moenie wegseil van Kreta nie. Hoekom het julle nie na my geluister nie? Dan het julle nie nou hierdie groot probleme gehad nie, en dan het julle ook nie julle goed verloor nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:21 in konteks