Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het die skip verby ’n klein eiland gestuur, die eiland se naam was Kauda. Die wind was daar nie baie sterk nie. Toe het ons baie gesukkel om te keer sodat die klein bootjie nie wegdryf van die skip nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:16 in konteks