Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:12 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens kon nie die hele winter by Mooi Hawens bly nie. Daarom het die meeste mense op die skip gesê ons moet verder seil en ons moet probeer om tot by Feniks te kom. Feniks was ’n hawe van die eiland Kreta. Dit was ’n veilige plek om te bly terwyl dit winter is, want die suidweste-kant en die noordweste-kant van die hawe was oop.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:12 in konteks