Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 26:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek was besig om na die stad Damaskus te gaan. Dit was omtrent twaalfuur die middag. Koning, toe het ek ’n lig gesien wat uit die hemel skyn. Die lig was baie helder, meer helder as die son. Die lig het op my geskyn, en ook op die mense wat saam met my geloop het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 26

Kyk Handelinge 26:13 in konteks