Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:3 Bybel vir Almal (ABA)

dat hy iets goed moet doen vir hulle. Hulle het gevra dat Festus vir Paulus moet laat haal in Sesarea en dat hy vir Paulus na Jerusalem moet bring. Maar die priesterleiers en die Jode het ’n geheime plan gemaak, hulle wou mense stuur wat langs die pad moet wegkruip en wat dan vir Paulus moet doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:3 in konteks