Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:24 Bybel vir Almal (ABA)

En Festus het gesê: “Koning Agrippa en al die mense wat hier is, julle moet kyk hoe lyk hierdie man! Toe ek in Jerusalem was en ook hier in Sesarea, het al die Jode gekla oor hom. Hulle het geskree en gesê hy mag nie meer lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:24 in konteks