Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:22 Bybel vir Almal (ABA)

Agrippa het vir Festus gesê: “Ek wil graag self luister na wat hierdie man sê.”Festus het gesê: “Jy kan môre met hom praat en luister na wat hy sê.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:22 in konteks