Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:6 Bybel vir Almal (ABA)

Paulus het gesien dat party van die lede van die Joodse Raad Sadduseërs is en dat party van hulle Fariseërs is. Daarom het hy hard voor die Joodse Raad gepraat en hy het gesê: “Vriende, ek is ’n Fariseër en my pa was ook ’n Fariseër. Ek glo en ek weet dat God mense wat gesterf het, weer sal laat lewe, dit is seker. Dit is hoekom ek vandag hier is en hoekom julle my moet oordeel.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:6 in konteks