Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:30 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand het vir my kom sê dat die Jode ’n geheime plan gemaak het teen hom. Daarom het ek hom dadelik na jou toe gestuur. En ek het vir die Jode wat hom beskuldig, gesê hulle moet na jou toe gaan en hulle moet sê wat hy verkeerd gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:30 in konteks