Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-offisier het vir die jongman gesê dat hy mag teruggaan huis toe. Hy het ook vir hom gesê: “Jy moenie vir iemand sê dat jy al hierdie dinge vir my vertel het nie!”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:22 in konteks