Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die offisier het toe die jongman geneem en hy het hom na die hoof-offisier gebring. En die offisier het vir die hoof-offisier gesê: “Paulus, die gevangene, het my geroep en hy het vir my gevra om hierdie jongman na jou toe te bring, want die jongman wil iets vir jou vertel.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:18 in konteks