Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:11 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie nag het die Here by Paulus kom staan en Hy het vir Paulus gesê: “Jy moenie moedeloos word nie! Jy het nou vir die mense in Jerusalem van My vertel. So moet jy ook vir die mense in Rome van My gaan vertel.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:11 in konteks