Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:3 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek is ’n Jood en ek is gebore in die stad Tarsus in Silisië, maar ek het grootgeword hier in Jerusalem. Ek was ’n student van Gamaliël en ek het al die streng wette van ons voorouers geleer. Ek was baie gehoorsaam aan God, soos julle almal wat vandag hier is, ook gehoorsaam is aan Hom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:3 in konteks