Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-offisier het vir die soldate gesê hulle moet vir Paulus na die soldate-kamp neem en hulle moet hom met ’n sweep slaan totdat hy sê wat hy verkeerd gedoen het. Die hoof-offisier wou weet hoekom die Jode so geskree en geraas het teen Paulus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:24 in konteks