Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:19 Bybel vir Almal (ABA)

En ek het vir Hom gesê: ‘Here, hulle weet self dat ek na al die sinagoges gegaan het, hulle weet dat ek die mense gevang het en geslaan het, die mense wat in U geglo het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:19 in konteks