Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:40 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-offisier het gesê Paulus mag met die mense praat. Toe het Paulus op die trappe gaan staan en hy het met sy hand vir die mense gewys hulle moet stilbly. Dit het baie stil geword en Paulus het in Hebreeus met hulle gepraat.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:40 in konteks