Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-offisier het nader geloop en hy het vir sy soldate gesê hulle moet vir Paulus ’n gevangene maak. Hy het ook vir Paulus laat vasbind met twee kettings. Die hoof-offisier het vir die Jode gevra wie Paulus is en wat hy verkeerd gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:33 in konteks