Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:30 Bybel vir Almal (ABA)

Almal in die stad het kwaad geword en die mense het na die tempel gehardloop. Hulle het vir Paulus gegryp en hulle het hom uit die tempel gesleep. Die mense by die tempel het die tempel se deure dadelik toegemaak.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:30 in konteks