Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die sewe dae wat Paulus en die vier mans hulle laat reinig het, was amper verby. Toe het Jode wat van die provinsie Asië gekom het, vir Paulus in die tempel gesien. Hulle het so geskree dat almal in die tempel kwaad geword het vir Paulus en hulle het vir Paulus gevang.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:27 in konteks