Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:21 Bybel vir Almal (ABA)

Party mense het vir hulle gesê dat jy vir al die Jode wat by die heidene woon, sê hulle moenie doen wat in Moses se wette geskryf is nie. Hulle sê dat jy sê daardie Jode moenie hulle kinders besny nie en hulle moenie soos Jode lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:21 in konteks