Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:16 Bybel vir Almal (ABA)

Party van die gelowiges van Sesarea het saam met ons gegaan. Hulle het ons in Jerusalem gebring na die huis van Mnason. Mnason het voorheen op die eiland Siprus gewoon en hy het lank gelede ’n gelowige geword. Ons het by hom in Jerusalem gebly.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:16 in konteks