Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:9 Bybel vir Almal (ABA)

Eutiges, ’n jongman, het in die venster gesit en luister. Toe Paulus baie lank aanhou praat, het Eutiges baie vaak geword en hy het aan die slaap geraak. Eutiges het so vas geslaap dat hy uitgeval het by die venster. Hy het van die tweede verdieping tot op die grond geval. Toe die mense hom optel, was hy dood.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:9 in konteks