Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:35 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het dit alles gedoen, want ek wou vir julle wys dat ons so moet werk om vir die mense te help wat swak is. Ons moet ook onthou wat die Here Jesus self gesê het. Hy het gesê: ‘As ’n mens vir ander mense iets gee, dan is jy baie méér gelukkig as wanneer hulle vir jóú iets gee.’ ”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:35 in konteks