Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:32 Bybel vir Almal (ABA)

“En nou bid ek en ek vra vir God dat Hy vir julle moet sorg en dat julle altyd die boodskap sal onthou dat God genadig is. Daardie boodskap kan julle geloof sterk maak en dit kan julle help om te weet dat God vir julle die dinge sal gee wat Hy belowe het om vir al die gelowiges te gee.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:32 in konteks