Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was Jode in Jerusalem, hulle het in ander dele van die wêreld grootgeword en het toe in Jerusalem kom woon. Daar was Jode van elke land in die wêreld. Hierdie Jode was lief vir die Here en hulle het Hom gedien soos Hy wil hê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:5 in konteks