Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:22 Bybel vir Almal (ABA)

“Israeliete, julle moet goed luister na wat ek sê: Julle weet dat God vir Jesus van Nasaret groot dinge en wonderwerke en tekens laat doen het toe Jesus by julle was. So het God gewys dat Hy self vir Jesus gestuur het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:22 in konteks