Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar party van die Jode het hardkoppig gebly en hulle het ongelowiges gebly. Hulle het aangehou om sleg te praat van “Die Pad,” hulle het dit gedoen waar al die mense dit kon hoor. Paulus het toe weggegaan van die Jode en hy het die gelowiges weggeneem saam met hom. Hy het toe elke dag met hulle gepraat in die skool van Tirannus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:9 in konteks