Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:40 Bybel vir Almal (ABA)

Want mense sal miskien vir ons beskuldig en sê dat ons vandag geskree en geraas het, maar ons weet nie hoekom nie. Ons sal ook nie kan sê hoekom ons kwaad geword het nie.”En nadat die hoof-amptenaar hierdie dinge gesê het, het hy gesê die vergadering is verby.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:40 in konteks